BLEKA SIMBRA & SIMMENTALER STUD

AUCTIONS

STUD SIRES

EMBRIO’s

Text Box: 	We are situated in the Northern Cape between Daniëlskuil and Kuruman.  We have a passion for our Simbras.  Cattle become like children and is part of our extended family.

HOME

Kamab Thabiso het geen bekendstelling nodig nie, Thabiso is oorspronklik deur Diethelm Metzger geteel, waarna baie suksesvol met hom geskou is, Thabiso het verskeie senior kampioenskappe gewen en ander. Hy is in 2006 aangewys as die Lanbouweekblad/Breedplan teelbul van die jaar. Thabiso is ook in 2010 aangewys as die Standardbank skou teelbul van die jaar. Jannie van Deventer het die bul by Diethelm gekoop en Thabiso het uitstekend by Jannie gedoen. Hulle het hierdie jaar by die Blazing ahead veiling verskeie van Thabiso se seuns aangebied en het hulle vir 'n gemiddeld van R 55 000.00 verkoop.

 

The 3 Star Simbra stud, used Thabiso extensively. We are also using a son of Thabiso DS09115 (Buster) currently in our breeding program. Buster is a great "prospect" and he wil be on show on the Simbra National show, comming next year and he will cary Thabiso's great genes forward in the "3 Star Simbra stud". We have several excellent daugters out of Thabiso, some of them will also be on the National show. It is with great pride that we present "Kamab Thabiso DM03407C

KIRIAKE MONTANI KT06102A (links) is ‘n beproefde stoetbul met ‘n nageslag van 20 in 3 stoete.  Ek glo dat elke stoet moet plek maak vir ‘n 3/4 simmentaler 1/4 brahman bul.  Hierdie is so ‘n bul.  En dan is hy nog poena ook.  Van pa en ma af.  Hy dra hierdie poenskop geen baie sterk oor aan sy nageslag en meer as 70 % van sy kalwers is poenskoppe. 

 

Sy ma is ‘n stoetbul teelfabriek.  Sy het al reeds drie stoetbulle geteel.  Hy het baie goeie haarkwaliteit.  Hy beskik ook oor uitstekende saad.  By my het hy goed gedoen op die meer Brahman-tipe halfkruis koeie.

BOETAN BOETA Links

 

Beproefde stoetvaar geteel deur Ernst Visser en gebruik deur 3 Star Trust

Text Box: Al 4 boonste bulle is beproefde stoetvaars van Bleka, Delft en 3 Star.
Onderste bulle is jong ptensiële stoetvaars.

BLEKA TRUST  BE 0831B

Jared seun kry 8 tydens keuring.

BLEKA TRUST BE 0852

Jared seun kry 8 tydens keuring.

BLEKA TRUST BE 0812C

Marimbra Chomp seun kry 8 tydens keuring.

BLEKA TRUST BE08107B

Bleka Datsun was deel van skouspan.  Ma BE225A  was deel van ons spoelkoeie in 2011.

DELFT

Bleka Impi BE04118B seun en deel van skouspan.

DELFT

Driekraal Koffie seun.

BLEKA TRUST BE08132C

Bleka Einstein seun.

BLEKA TRUST BE08180c

Bleka Einstein seun.

Twee Einstein seuns.

BLEKA TRUST BE04117B

KAMA RAINIE dogter.

BLEKA TRUST BE0341B

KAMA RAINIE dogter.

BLEKA TRUST BE05188B

KAMA RAINIE dogter.

3 STAR—SURIA

3 STAR—CANDY

BLEKA TRUST BE0947C

JARED DOGTER